(4 porsies)

  • 15ml Psyllium dop
  • 2 Eetlepels lynsaad poeier
  • 200g Amandel meel
  • 2 Eetlepels fyn klapper
  • Sout en peper
  • 5 Heel eiers
  • 1 Koppie melk
  • 10ml Bakpoeier
  • 4 Groot sampioene
  • 25ml Malagasy green/Worcestershire sous
  • 50ml Olyf olie
  • 10ml Vars marjolein/tiemie
  • Sout en swart peper
  • 4 Skywe emmental kaas
  • 2 Groot tamaties
  • Pakkie vars kruie
  • 1 Rooi ui
  • 2 Agurkies

Metode:

  1. Meng die bestanddele vir die “buns” saam. Laat die effens rus.
  2. Mend die Malagasy, olyfolie, en tiemie en gooi bo-oor die sampioene. Bak in oond teen 180 C vir 15 min.
  3. Braai die “buns” in n groot pan af totdat die bruin en gaar is.
  4. maak hamburgers soos normaal.
Print Friendly