(vir sowat 6 mense of 2 honger mense)

  • 1 x roll puff pastry
  • 1 x houertjie basil pesto
  • 100g x gekerfde nat biltong
  • 5 x rooi/groen vye
  • 2 x rondes feta kaas
  • 10 x ontpitte olywe
  • Vars rocket
  • See sout en swart pepper
  • Balsamic glaze om af te rond

 

Metode:

  1. Sny die blaar deeg so ampertjies deur in n diamant patroon en bak teen 180C totdat dit mooi gaar is.
  2. Sprei dan die basil pesto egalig oor en plaas die res van die bestanddele eweredig bo-op. Soos om pizza te maak.
  3. Garneer met die rocket en balsamiese stroop.
Print Friendly