• 2 Pomelo/Lemoen
  • 1 Suurlemoen
  • 350gr Roomkaas
  • 30gr Xilitol
  • 1 Vanielje peul
  • 5 Eier witte
  • 60g Xilitol
  • 100g Gevriesde bessies
  • 40g Xilitol
  • Vars kruisement

Metode:

  1. Rasper die skil van die pomelo’s/lemoen, suurlemoen en druk al die sap uit.
  2. Meng die 30 gr xilitol met die sitrus sap en roomkaas.
  3. Skaaf die saadjies van die vanielje peul uit en voeg dit ook by.
  4. Klits eers die eierwit met die 60 g xilitol totdat dit styf is.
  5. Verwyder en klits dan die room styf.
  6. Vou alles bymekaar en giet in n doek om oornag te staan.
  7. Maak die sous deur die bessies met die xilitol af te kook en bedien dan met saam met kruisement as garnering.
Print Friendly