• ½  Gemaalde amandels
  • ¼ Koppie gemaalde lynsaad
  • ¼ Koppie sonneblom saad
  • ¼ Koppie sesam saad
  • 60 Murgpampoentjies
  • 2 Eetlepels gerasperde harde kaas
  • 30g Eetlepels botter
  • 200ml Volroom yoghurt
  • 6 Eiers
  • 3 Sprietuie
  • 100g Biltong
  • 30gr Pepperdews
  • 150g Feta kaas
  • Pakkie pietersielie
  • Sout en peper
  • Vars kruie vir bediening

Metode:

  1. Plaas al die sade, murgpampoentjies, harde kaas en botter in n voedselverwerker en verwerk totdat dit krummelrig raak.
  2. Smeer/spuit die souttert pan en voer met die kors uit.
  3. Bak teen 180C vir +/- 7 min totdat bruinerig is.
  4. Terwyl dit bak meng die jogurt, eiers, gekapte spriet uie, gekerfde biltong, peppadews en feta kaas.
  5. Sodra die kors gebak is, giet die souttert mengsel in en bak vir 10 min teen 180C en dan nog 20min teen 150C
  6. Bedien met groente of slaai
Print Friendly