• 12 Velle rys papier
  • 3 Vryloop hoender borsies
  • 3 spriet uie
  • 50ml heel soet mielie pitte
  • 1 rooi peper
  • 1 klein bossie spinasie
  • 1 houertjie koljanderblaar
  • 2.5ml Groen kerrie pasta
  • 10ml sesame saad
  • 20ml sesame olie
  • 50ml Soet rissie sous
  • 50ml Heuning
  • 100ml Soya sous

 

Metode:

  1. Week die ryspapier in koue water om sag te maak.
  2. Kap die hoender borsies plat en kerf fyn met mes. Sny die groente ook fyn, verkieslik in repies.
  3. Roerbraai die eers die hoender en dan die groente met die sesame olie.
  4. Voeg nou die sesame saad en groen kerrie pasta by. Roer alles deeglik saam en laat toe om af te koel
  5. Meng intussen die Soet rissie sous, heuning en soya sous saam om die dip te maak
  6. Wanneer hoender mengsel klaar afgekoel het, voeg fyn gekapte koljanderblaar by en rol in ryspapier toe.
  7. Bedien met sous
Print Friendly