• 1 Heel kruisskyf
  • 30g Xilitol suiker
  • 50ml Soya sous
  • 25ml Mediterrano
  • 10ml Gekraakte koljander saad
  • 5ml Engelse mosterd
  • 2ml Paprika
  • 2ml Neut
  • 1 Suurlemoene

 

Meng al die bestanddele saam en marineer kruisskyf. Bedien met vars groente of slaai

Print Friendly