• 8 Eiers
  • ½ Loppie melk
  • 350g houers roomkaas
  • ¼ Koppie koljander blaar
  • ¼ Koppie gekapte grasuie
  • 250 gr spek opgekap
  • 1 Groot rooi uie
  • 1 Pak rocket blare
  • ¼ Koppie toasted seed mix
  • 3 Groot Italiaanse tamaties
  • 50ml Olyf olie
  • 1 Eier geel
  • 20ml Sweet Fire Rissie sous
  • Sout en peper

Metode:

  1. Meng die eiers deeglik saam met bietjie sout en peper
  2. Bak twee groot omelette en laat toe om af te koel.
  3. Meng roomkaas met fyngekapte kruie en bewerk totdat dit sag is.
  4. Braai spek en uie af totdat lekker bruin
  5. Smeer nou die afgekoelde omelette met die gekruide roomkaas, laag dit met die roket blare, spek en uie. Geur met sout en peper.
  6. Rol toe met foelie en maak die tamatie sous met voedselverwerker.
  7. Bedien met vars kruie
Print Friendly